Category: Uncategorized
-
Onrus in Vredefontein:
Daar is nie vandag veel vrede in Vredefontein nie. Nee, die Progressiewe Party is ernstig besig om die vrede in Vredefontein te versteur en dit meer na Onrusfontein te laat lyk. Die gebeure veroorsaak tweespalt in die gemeenskap. Dié wat teen hulle standpunt is word gedreig met intimidasie. Die party het die munisipaleit sewe […]
-
Die uniekheid van vrouwees:
Om vrou te wees… Hoe vang mens hierdie uitsonderlike ragfyne wese se ware skoonheid vas in woorde? Woorde skiet te kort … is te min of dalk te veel om die uniekheid van vrouwees te besing. Geen ander wese is so besonders saamgestel. Fenomonaal is jy formidabele vrou Fyn gesny uit die Meester se Skepperhand […]
-
Sneeuwitjie se troudag:
Sneeuwitjie raak met ‘n glimlag op haar gesig wakker na ‘n heerlike nagrus. Opgewonde oor sy vandag met haar handsome prins gaan trou. Oe, sy kan nie wag nie. ‘n Dowwe gestamp en gefluister dring tot haar deur. Sy lag innerlik toe sy hoor dis die sewe dwergies wat by haar kamerdeur is. Knorrig fluister […]
-
Allesverloren in Bacchus voggies:
Terwyl ek vir vroulief, Annie, wag sit en kyk ek hoe hoe die mense om my soos rooimiere rondskarrel. Ongelowig groot rek my oë opeens toe ek sien hoe Hennie, my goeie vriend, by Lekkersing Drankwinkel instap. Uit my binneste val ‘n diep sug. Met ‘n seer innerlike dink Sarel: “Agge nee, man Hennie, ons […]
-
Om skielik ‘n tweeling te word:
Ek sit lekker en drink aan my cappuccino in Milly’s Café toe ek die driftige stemme van die tafel langsaan raakhoor. “Roelf, ek kry Alicia Vanguard nie opgespoor nie. Dis asof sy nooit bestaan het nie.” Het ek reg gehoor? Praat hulle van dié Alicia Vanguard waarvan mamma Beth en pappa Kurt al gepraat het? […]
-
Bacchus – drinkpleister vir ‘n gebroke siel:
Ek, Lennie, is diep besorgd oor my jarelange vriend, Dolf. Vir maande het hy soggens met bloedrooi oe, half besope, weens die vorige aand se hewige drinkery, by die werk opgedaag. Ek het gewoonlik vir hom ‘n beker pikswart, galbitter koffie ingejaag. Dolf se verskonings van erge hooikoors, het niemand vir lank geflous nie. Vanoggend […]
-
Die lewe snel so gou verby:
Seisoene kom en seisoene gaan so al hoe snellender verby. Van kindsbeen tot ouetehuis is jy op ‘n drafstap. Spoedig kom more Gister groet jou, vaarwel my liewe jeug.
-
Ons vernielde geliefde land:
ek wil hartstogtelik ten hemele gil oor die verval van my eens pragtige melk en heuningland bloeiend steen vir steen rot en kaal gesteel en vlam-verskroeid in rommelstatus gedompel magsbehep speel stupid-slim sirkusnarre en geldhonger godlose partye ‘n titaniese voetbalwedstryd met ons ekonomiese welstand onmoontlik terugbetaalbare lenings wyd en syd aangegaan gaan ons […]
-
Aphrodite:
Griekse liefdesgodin, Dame van Siprus jou wulpse Venus vrugbare skoonheid het gode laat vrees vir oorlog toe’t Zeus jou as vrou aan Hefaistos aangebied. Kreupel onaansienlike man so bly hy maak mooi juweliersware vir jou, maar jy bly na Ares, god van oorlog, vry en is pal aan jou vulkaangod ontrou. Pandesmos, chaos het tussen […]
-
Godswoord as pantser beskerming teen die wêreld:
Bemoei jou met Godswoordeboek – ewige reddingsboei Vas ge-ink as enigste save-the-world-option is Gods geesvrugtigheid in woordelingsdaad vasgeskroei as rotsvaste beskermingsgeklede wêreldse woord-bastion. Deurdrenkte sonligwoorde trippeldans warme naasteliefde, resepteer vergunnende verdraagsaamheid aan elke aardbewoner, lofsing bly-loof hartsbaldadige welwillenheidsliefde, liefdesgeurig besprinkelde vreugdeswoorde om harte te verower. Diepe satansgedrewe haats-wraakblokke verdryf gou met sagte, teervolle lofswoorde en […]