Lekker tjoppie op die vuur
rookreuk so geurig
man, ek proe al hoe sappig
en sag dit wegsmelt
smaaksintuie dans
op vuurreuk
Lus!
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Lekker tjoppie op die vuur
rookreuk so geurig
man, ek proe al hoe sappig
en sag dit wegsmelt
smaaksintuie dans
op vuurreuk
Lus!
Leave a Reply