Die lewe snel so gou verby:

Seisoene kom en seisoene gaan

so al hoe snellender verby.

Van kindsbeen tot ouetehuis

is jy op ‘n drafstap.

Spoedig kom more

Gister groet jou,

vaarwel my

liewe

jeug.

5 responses to “Die lewe snel so gou verby:

  1. Gelukkig voel ons 20 in ons harte vir altyd

    Liked by 1 person

    1. Ja, en ongelukkig wil die lyf nie altyd saamspeel nie!

      Liked by 2 people

    2. Jip, daai is die regte gees.

      Liked by 1 person

  2. Goed saamgevat Daisy.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: