Beursie dun en geld maar min
Ekononies beplan ek uitgawes
Uitgegee veel meer as beplan
Rande rek help nie veel
Sente omdraai meer as een keer
Is essensieel in vandag se dure lewe
Ek het die dure les al vroeg geleer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Beursie dun en geld maar min
Ekononies beplan ek uitgawes
Uitgegee veel meer as beplan
Rande rek help nie veel
Sente omdraai meer as een keer
Is essensieel in vandag se dure lewe
Ek het die dure les al vroeg geleer
Leave a Reply