Stilte

Ek was nou vir lang ruk baie stil en sal nog ruk stil wees en nie so gereeld op julle comments reageer nie.

Ons was vir amper 2 weke op vakansie en ek moes deur omtrent 3 000 foto’s werk. My Inbox het oorgeloop. Dis nou uitgesorteer. Wil gou opvang met blog voor buurman-hulle oorkom na ons toe. Ek wou so graag vandag begin ruite was en huis skoonmaak. Ai, toggie, sal dit maar Woensdag aanpak. More gou na skoonsus toe gaan om baie belangrike pakkie vir haar te neem. Eish, net soms wens ek dat ek ‘n feetjie kon hê wat net gou die huis kon skoonmaak dat net weer vir my mooi skoon voel.

Toemaar, stadig maar seker sal ek daar kom.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: