Vir altyd koebaai:

Hiert jou mooie ding!

Hoe lyk dit my ding?

Kyk so ‘n mooi goue ring

wat ek vir jou bring.

Adoonsie, my ou ding, vat jou goue ring

en loop steek dit aan die vinger

van jou ou liewe swanger girl, Varing

en moet my nie meer hinder

Ja, ek weet van jou affair.

Jy maak nie met my fair.

Luister nou mooi wat ek se,

jou wil ek nie meer he

So, Adoonsie, dis forever koebaai

met jou ou kees.

Vir altyd en altyd koebaai!

Tot ek gaan na die bloue hemel, ou bees.

Geskryf 17 Mei 2022

6 responses to “Vir altyd koebaai:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: